|
Borg midweek boodskappe
Jy self of jou maatskappy kan 'n week of 'n maand se Midweek Boodskappe borg.
Vir 'n klein fooi van R200 per week, kan jy die wonderlike boodskappe vir mede Christene bring (+- 9000 Christene).
Vir meer inligting epos asb vir Ds. Hentie Kruger
Tel: 051 853 1582 Sel: 082-572-6812
Bank besonderhede: Rekeningnaam: Midweek Bank: ABSA Tak: Bultfontein Rekeningnommer: 9138994021 Takkode: 632005 Tipe: Spaarrekening
|
|
|
|